Burgerlike samelewings-diensorganisasie

Kwessies rondom nasionale minimum loon het talle kere die nuus gehaal. Jahni de Villiers (Hoof van Arbeid en Ontwikkeling) vertel meer oor die minimum loon in Suid-Afrika. In die landbou sektor sal die minimum loon vasgestel word op R18 per uur. Dit is beplan dat dit in 2018 in werking sou word. Daar kan nie voorspel word wat die impak van die loon verhoging sal wees nie. 'n Groot gedeelte van die werklose mense is in die landelike areas, en onbeheerste loon stygings moet nie toegelaat word om die situasie te vererger nie. Daar word 'n uitkoms vir 'n produsent wat nie die minimum loon kan bekostig nie.