Burgerlike samelewings-diensorganisasie

Agri NW se jongboer van die jaar 2021

Hiermee die skakel om Agri NW se jongboer van die jaar wenner aankondiging te volg: https://youtu.be/dk0PiUmi2Gw

 

 

Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner) en Callie Buitendag (Streeksbestuurder, Santam Landbou).

Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner) en Annelie Lerm (Bestuurder verkope en besigheid: Toyota SA: hoofborg van die nasionale jongboer van die jaarkompetisie).

Christo Greyling (Agri Sannieshof: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar), Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner), Andries Coomans (Agri Excelsior: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar) en Callie Buitendag (Streeksbestuurder, Santam Landbou).

Christo Greyling (Agri Sannieshof: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar), Andries Coomans (Agri Excelsior: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar), Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner), Marlize Fritz (Sekretaresse Agri NW Jongboer komitee) en Boeta du Toit (Uitvoerende Hoofbestuurder Agri NW).

Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner) en Annerie Lemmer (Gade).

Andries Coomans (Agri Excelsior: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar), Wernich Lemmer (Agri Hartbeesfontein: 2021-Agri NW Jongboer van die jaar wenner), Annelie Lerm (Bestuurder verkope en besigheid: Toyota SA: hoofborg van die nasionale jongboer van die jaarkompetisie) en Christo Greyling (Agri Sannieshof: Finalis Agri NW Jongboer van die jaar).