Lidmaatskap
Vir navrae kontak Hessie Botha
Tel: 076 021 0643 of stuur ‘n e-pos na hessie@agrinw.co.za
Stoor die dokument op u rekenaar, vul dit elektronies in en stuur asseblief ‘n e-pos na hessie@agrinw.co.za met die voltooide vorm aangeheg.
Affiliasiegelde: R1322.50 (BTW ingesluit) vir jaar
Geldig vir tydperk: 2025-08-01 tot 2026-07-31
KONTANTBETALINGS – BANKBESONDERHEDE
Bank: Eerste Nasionale Bank
Rekeningnaam: Agri NW
Tipe Rekening: Tjekrekening
Rekeningnommer: 52840032892
Takkode: 240-139
Voltooi die aanlynvorm en druk stuur.