Agri NW-Jongboervereniging konferensie in samewerking met NWK ‘n treffer!

Agri NW-Jongboervereniging konferensie 2016
Links na Regs: John Griffiths (Agri NW Jongboer van die Jaar)
Callie Buitendag (Santam Landbou, Hoofborg van Agri NW se Jongboer van die Jaar Kompetisie)

Agri NW-Jongboervereniging konferensie 2016
Links na Regs: Boeta du Toit (Uitvoerende Hoofbestuurder, Agri NW), Pierre Vercueil (President, Agri NW), John Griffiths (Agri NW Jongboer van die Jaar) Johan de Klerk (Finalis), Callie Buitendag (Santam Landbou, Hoof borg van Agri NW se Jongboer van die Jaar Kompetisie), Magnus Theunissen (Uittredende Jongboer Voorsitter, Agri NW), Gideon van Zyl (Nuutverkose Jongboervereniging Voorsitter, Agri NW)

Agri NW-Jongboervereniging konferensie 2016
Links na Regs: Sewes Wolmarans (Agri NW Jongboer van die Jaar, Finalis)
John Griffiths (Agri NW Jongboer van die Jaar)
Johan de Klerk (Agri NW Jongboer van die Jaar, Finalis)

Agri NW-Jongboervereniging konferensie 2016
Links na Regs: John Griffiths (Agri NW Jongboer van die Jaar)
Annalie Lerm (Toyota, Hoofborg van die Nasionale Jongboer van die Jaar Kompetisie)