Agri NW-Jongboervereniging konferensie in samewerking met NWK ‘n treffer! Hier volg 'n paar foto's van die wenner, John Griffiths en finaliste, Sewes Wolmarans en Johan de Klerk.
Links na regs: Boeta du Toit (Uitvoerende Hoofbestuurder, Agri NW), Pierre Vercueil (President, Agri NW), John Griffiths (Agri NW Jongboer van die Jaar) Johan de Klerk (Finalis), Callie Buitendag (Santam Landbou, Hoof borg van Agri NW se Jongboer van die Jaar Kompetisie), Magnus Theunissen (Uittredende Jongboer Voorsitter, Agri NW), Gideon van Zyl (Nuutverkose Jongboervereniging Voorsitter, Agri NW).



