Algemene Raadsvergadering
Datum: Woensdag, 14 Junie 2023
Tyd: 09:00
Plek: NWK-Opleidingslokaal, H/v Daniel- en Nelson Mandelastraat, Lichtenburg
(Neem asseblief kennis dat die lokaal van die vergadering verskuif het!!). ‘n Whatsapp met die Pin Location is reeds uitgestuur!